Avontuur Afrika

'n Onverwagse vreugde

oe ons vriende by Eskom fase 5-beurtkrag aangekondig net toe die Julie-skoolvakansie begin het, het ons gedink: “As ons dan nou in die ‘donker eeue’ moet leef, kan ons dit net so wel in ons gunsteling plek doen – die bosveld!” En so het die soektog na iets nie te ver nie, ‘wild’ genoeg begin. Ons was op die punt om tou op te gooi en ons draagbare kragoplossing in die agterplaas op te rig, toe ons op Jabula Bush Camp –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related