Avontuur Afrika

RESGIDS: GONAREZHOU

Kampering in Gonarezhou gaan oor die wildernis op sy beste, met kampe wat ver van die samelewing is en die voorreg bied om die wilde ruimtes van Gonarezhou in al sy rou en ongerepte glorie te geniet. Of dit nou die diep en swaar brul van die leeus is, die onmiskenbare melodie van die Afrikaanse naguil of die stil geknetter van die kampvuur, híér gaan kamp oor ware waardering vir die natuur in sy suiwerste vorm.

Boskamp

Daar is en ‘n vuurput wat verseker dat jy ‘n ongerepte, ongehinderde wilderniservaring het. Daar is geen elektrisiteit of storte nie en jy moet jou eie drinkwater saambring.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko