Avontuur Afrika

Goeters & geite

Ry verder met jou Jimny

it is geen geheim dat die Suzuki Jimny ‘n gedugte veldryer en ‘n uiters bekwame, bekostigbare landreisvoertuig is nie. Dit ontbreek egter ‘n paar belangrike elemente met betrekking tot landreise en ‘n groot “tekortkoming” is die grootte van die brandstoftenk. Die standaard Jimny kom met ‘n brandstoftenk van slegs 40 liter, wat nie voldoende is vir oorgrens-of plaaslike reise (waar vulstasies dikwels min is) nie. Gelukkig het Opposite Lock nou tot die redding gekom met ‘n langafstand-brandstoftenk vir die huidige en mees onlangse (vanaf 2018) Suzuki Jimny-modelle. Die langafstand-tenk word voor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko