Avontuur Afrika

KIA SELTOS | Die bekoorlike “pretty boy”

ia het die afgelope paar jare ietwat van ‘n Renaissance beleef. ‘n Handvol nuwe produkte is bekendgestel, sommige van sy bestaande modelle is opgedateer en die Koreaanse maatskappy spog selfs met ‘n splinternuwe logo. Die Seltos was een van die Kia se eerste nuwe modelle wat die begin van hierdie Renaissance in 2019 ingelei het. Dit was bedoel om ‘n bekostigbare kompakte oorkruis sportnutsvoertuig vir die middelklas te wees en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko