Suid-Afrikaners is gek oor hul bakkies en die ligte kommersiële voertuig (LCV) segment is die gewildste in die Suid-Afrikaanse motorlandskap, met meer as 10 000 nuwe bakkies wat maandeliks verkoop word. Ons kyk na van die toppresteerders in terme van verkope.
Toyota Hilux
![f0017-03](https://article-imgs.scribdassets.com/6r12q6c0zkaas5mw/images/fileVCQPUSHP.jpg)
Die Toyota Hilux is nie net die gewildste voertuig in hierdie