Avontuur Afrika

Wilde, winderige ugab

Ons vinnige naweekavontuur het by een van die beste kampplekke in Namibië, Brandberg Whitelady Lodge, begin. Bekend as die poort na Damaraland, is dit slegs ware avonturiers en ontdekkingsreisigers wat hier ronddwaal. Ons het ons eerste nag oor die Brandberg uitgekyk met die rook van die kampvuur wat ons sommer dadelik laat tuisvoel het.

Het jy al ooit gewonder waarom hierdie berg rooi word? Buiten die rotsskilderye is die Brandberg-berg ‘n fassinerende plek. As een van die oudste berge ter wêreld, spog dit met argeologiese terreine wat so ver as 500 000 jaar terug dateer. Trouens, die geologiese kenmerke van hierdie gebied kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related