Avontuur Afrika

Atlantis roep jou!

Ek het ‘n probleem. ‘n Groot probleem! En dit is alles Kevin Louw se skuld! En sy wit Toyota FJ Cruiser het natuurlik ook baie daarmee te doen. Eintlik is dit ‘n wonderlike storie om te vertel. Dit is ‘n verhaal oor gesinspret en -speletjies in die golwende wit sandduine van Atlantis, sowat 45 minute vanaf Kaapstad. Dit handel oor ‘n geleentheid wat ek glo gaan ‘n hoogtepunt op avonturiers in die Moederstad se kalender word – die RAW 4x4 Atlantis Pretdag.

Maar ek sukkel om hierdie storie te skryf. Ek het ‘n skrywersblok op steroïede. En dis alles Kevin Louw se skuld! Jy sien, hy is die een wat my in die vierwielaangedrewe YouTube-spiraal (www.4wd247.com) laat verdwyn het… Maar wag, laat ek verduidelik.

Ek is gevra om Atlantis-dag vir Avontuur Afrika te dek. Ek het Dries du Toit, wat in beheer is van sake-ontwikkeling vir die RAW 4x4-handelsmerk,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related