Avontuur Afrika

Die Tuin van Cden roep

Die Ruaha Nasionale Park en Selous Wildreservaat (wat nou die Nyerere Nasionale Park heet) het beslis nie teleurgestel nie. Inteendeel – die natuurskoon en wildbesigtiging was asemrowend. Maar dit was nou tyd om ons aandag op die hoogtepunte van die ekspedisie te vestig, met die Ngorongorokrater en die Serengeti Nasionale Park wat gewink het.

Die drie dae se ry vanaf Selous na Arusha is veral baie mooi as jy deur Moshi reis en op ‘n helder dag sal jy bederf word met ‘n asemrowende uitsig oor Kilimanjaro. Hierdie skouspelagtige roetes vervaag egter in vergetelheid sodra jy Arusha bereik en die opgewondenheid oor die hoogtepunt van die toer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related