Avontuur Afrika

Wanner “slegte” dinge met goeie voertuie gebeur…

Ons praat byna nooit van die Porsche Cayenne wanneer ons oor toekomstige klassieke motors praat nie. Miskien is dit die feit dat Porsche puriste steeds ‘n probleem het met dié model se teenwoordigheid in ‘n katalogus wat andersins vol sportmotors is. Dít ten spyte van die feit dat die Cayenne juis die model is wat die Duitse motorvervaardiger se boeke stewig in die swart geplaas het en dit steeds daar hou.

Met die 20ste herdenking van die oorspronklike Cayenne in 2022 het ek ‘n onbeheerste behoefte ontwikkel – ek móés eenvoudig een in die hande kry! Die soektog na ‘n “957-onderstel”, in ‘n goeie toestand, het begin. Dit is in wese die opgedateerde weergawe van die oorspronklike voertuig en my gunsteling Cayenne van die lot.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko