Avontuur Afrika

'n Epiese einde aan 'n moeilike uitdaging

Op die laaste dag van ons epiese Eco Uitdaging – grappenderwys as “Die Modder Weergawe” gedoop – het ons by vroegdag vertrek. Daar het ‘n veeleisende dag op ons gewag, met vier groot passe wat deel van die uitdaging uitmaak wat voorgelê het. Dit sou ‘n lang, moeilike dag wees en ek moes sommige van ons groep onverskrokke ontdekkingsreisigers daaraan herinner dat dinge moeilik gaan raak, veral teen die einde van die dag, maar dat dit alles op die ou einde die moeite werd sou wees.

Eerstens moes ons teruggaan tot by die Wartrail Country Club, wat as ons eerste gemakspouse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related