Avontuur Afrika

Agter die stuur: Ruimte, in oorvloed!

Normaalweg is groot bussies geneig om duur en dors te wees – en boonop moeilik om te maneuver. Met die Kia Carnival was ons egter aangenaam verras. Die Carnival SX Limited wat ons getoets het was ‘n absolute plesier! Dit was dus geen verrassing dat hierdie afgeronde voertuig – met indrukwekkende kapasiteit binne, moderne ontwerp en uitgebreide veiligheidskenmerke – onlangs as AutoGuide se 2022 Gesinsvoertuig van die Jaar aangewys is nie.

Die Carnival is ontwerp om enige rit ‘n plesier te maak, of dit nou op die langpad of in die dorp is en die brandstofdoeltreffendheid vir beide is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko