Avontuur Afrika

NISSAN MAGNITE | Tradisie met ‘n vars kinkel

Sommige van ons ouer lesers mag dalk nog ‘n nederige klein motorhandelsmerk genaamd Datsun onthou. Hierdie handelsmerk het bekend geword vir sy pikante 1400-bakkie, wat die groot Amerikaanse brandstofvreters tydens die brandstofkrisis van die 1970’s vervang het. Nou, ongeveer 50 jaar later, bevind ons onsself te midde van nog ‘n brandstofkrisis. En hier, om ons weer van die groot brandstofvreters te red, is nog ‘n nederige Japannese voertuig, die Nissan Magnite.

Die Magnite is egter nie ons enigste redder nie. Die hele

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko