Avontuur Afrika

’n Tikkle Italiaanse clair

Daar is iets spesiaal aan Alfa Romeo. Die Italiaanse handelsmerk was nog altyd die buiteperd van die motorwêreld, wat alles anders – met meer flair en elegansie – doen. Die Stelvio is geensins anders nie en kom beslis die handelsmerk se belofte om die ‘S’ in sportnutsvoertuig te plaas, na.

Die luukse, kompakte oorkruis-segment is baie gewild in die plaaslike mark, met ‘n paar uitstaande spelers wat groot aanhang geniet. Die Duitse handelsmerk, BMW, het die pionierswerk in hierdie segment gedoen en Mercedes-Benz, Audi, Jaguar, Porsche, ensovoorts het dit verbreed met hulle aanbiedings. Alfa Romeo het ‘n bietjie laat by die partytjie aangekom en het gevolglik gesukkel om momentum in die Suid-Afrikaanse mark te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko