Avontuur Afrika

Gesels>> SAAM

Briewe van ons lesers

Dr Martin Briggs skryf:

Ek het julle Uitgawe 21 (Julie/Augustus 2022) baie geniet en twee artikels het veral my aandag getrek: ‘Rem vir voëls’, deur BirdLife South Africa se Andy Wassung en ‘Leeu-plesier in die wilde Kalahari’, deur Bernie Williams.

Omdat ek ‘n ywerige voëlkyker is, het ek al ‘n paar van die voëls waaroor Andy in sy artikel skryf, teëgekom. Die foto van die Saalbek-ooievaars (briljant deur Marette, by Third Bridge in die Moremi Natuurreservaat gewaar; asook die Suidelike Geelbekneushoringvoël, , met ‘n sprinkaan in sy bek by Polentswa, Mabuasehube.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related