Avontuur Afrika

Robert die Defender

Te midde van die grendeltyd tydens die Covid-19 pademie het John Yazbeck homself vir die eerste keer in sy volwasse lewe sonder wiele bevind. “Wel, tegnies het ek ‘n voertuig gehad, maar dit was in die werkswinkel vir herstelwerk en my ma het ons ander motor afgeskryf, wat beteken het dat ons effens gestrand was,” vertel hy.

“So, eendag het ek toevallig na die klein winkeltjie in ons klein plattelandse dorpie, Bathurst, gestap. Ek onthou die dag goed: dit was ‘n pragtige helder wintersoggend, met geen van die berugte en onaangename Oos-Kaapse kuswinde nie. ‘n Perfekte dag. En dit was op hierdie dag in Julie 2020 dat ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related