Avontuur Afrika

Na-verwerking & redigering: Neem dit van goed na wow!

Om in die digitale era met digitale kameras te leef, moet ons aanvaar dat na-verwerking deel van die kreatiewe proses van hedendaagse fotografie is. Natuurlik is die doel steeds om die beste moontlike foto in die veld te neem en slegs geringe verbeteringe aan die beelde tydens redigering aan te bring. Dit is nie iets waarvan elke fotograaf hou nie, maar vir my is dit bloot deel van die proses en dis belangrik om na-verwerking baas te raak sodat jy kan tred hou met vandag se artistieke en tegnologiese standaarde.

Die sagteware wat jy gebruik is ‘n persoonlike keuse en met die vele opsies beskikbaar – van gratis intreevlak tot professionele redigeringsagteware – sal daar wel ‘n pakket wees wat aan jou behoeftes voldoen. Ek gebruik hoofsaaklik Photoshop vir my fotografie en grafiese ontwerp, maar het aan die begin Lightroom gebruik – en val

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko