Avontuur Afrika

Dis ‘n Land Rover ding

Pure opgewondenheid en afwagting vir die naderende avontuur het in my geborrel… En sjoe – dit was voorwaar al die opgewondenheid werd! Ek was geensins teleurgesteld in my heel eerste Bush Run nie en ek tel reeds die slapies af tot die volgende een.

Die drie provinsies – Mpumalanga, die Vrystaat en KwaZulu-Natal – ontmoet mekaar op ‘n hoogte van 2 200m in ‘n gebied plaaslik bekend as die “Versamelberge”, ongeveer 12km suidwes van Volksrust in die oorgangstreek tussen die Hoëveld Grasvelde en die noordelike uitlope van die Drakensburg-bergreeks.

Op die eerste dag van ons avontuur het ons tot na donker die plaas-grondpaaie wat vanaf Volksrust na die Waterval Plaas lei, waarop die 3 Provinsies 4x4 Avontuur kampeerterrein en kothuise geleë is, aangedurf. 14 Land

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related