Avontuur Afrika

‘nAangename verrassing Van Chery

Dis geen geheim dat die kompakte oorkruis sportnutsvoertuig-mark die vinnigste groeiende segment binne die plaaslike voertuigmark is nie. Daarom was niemand juis verbaas dat Chery dit as platform vir die hertoetrede van die handelsmerk tot die Suid-Afrikaanse mark gekies het met die bekendstelling van die Tiggo 4 Pro teen die einde van verlede jaar nie.

Wat egter wel ‘n verrassing was, was die kwaliteit van die Chery-voertuie wat onder die “nuwe en verbeterde” handelsmerk-belofte nou vir die Suid-Afrikaanse mark beskore is. Chery het nie juis ‘n goeie reputasie in die plaaslike mark nie. Lesers sal oninspirerende voertuie soos die oorspronklike Tiggo en die Chery QQ – wat gekritiseer is vir hul algemene gebrek aan kwaliteit en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko