![f0068-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3fvxo9p5xcaas12l/images/fileHD22KA2F.jpg)
Die Sprite Tourer SP is die perfekte klein karavaan wanneer jy verkies om die agterpaaie na jou bestemming te vat. Hierdie stewige karavaan is die kleinste in die Sprite Tourer reeks, maar sal stof in die oë van menige groter karavane skop as dit by hantering op die grondpaaie van Suider-Afrika kom.
Sy stywer veerstelsel laat jou toe om redelike rowwe terrein en selfs ‘n