Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Kerone Haas

Entrepreneur

Kerone kom nie van Genadendal af nie, maar sy van wel. Hy ken sy pa se tuisdorp omdat hy gedurende sy grootwordjare in Mpumalanga dikwels vakansies hier deurgebring het. In Maart 2021 het hy permanent ’n Genaler geword.

Omdat hy uit ’n besigheidsfamilie kom, het Kerone dadelik gespring toe die geleentheid hom voordoen om ’n gebou te huur. “Ons het nog nie geweet wat ons gaan doen nie!” lag hy. Met ’n ysterware- en enkele ander winkels, asook ’n koffiewinkel wat behoort aan – en genoem is na – sy tweelingsuster, Abby, het Kerone in Desember 2020

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related