Frikkievan Zyl, Minnie van Zyl en Marnus Bredenkamp
Stoney Rapids-lodge
“Ek het nog altyd gesê ek sal nie op ’n plat plek kan bly nie. Ek kort water en berge,” sê Marnus Bredenkamp. Hy het in 2016 die Stoney Rapids-lodge op die Bredenkamps se familieplaas oorgeneem nadat hy in die Wes-Kaap as sjef opgelei is. Sy tannie, Liza Bredenkamp, se woonwapark en grond lê langs