Weg! Platteland

Is ’n groentetuin die geld werd?

Groente kan jy teoreties kweek op enige plek waar daar sonlig is. Die kleinste oppervlak – van ’n balkon of vensterbank tot ’n paar potte by jou agterdeur – sal deug. Trouens, hoe kleiner jy begin, hoe minder oorweldigend sal die hele projek voel, en hoe kleiner sal die verliese natuurlik wees in die geval van ’n misoes.

Sedert die publikasie van ons praktiese groenteboek, Begin jou eie groentetuin (sien oorkantste blad), hoor ons van lesers wat ná net een rampsalige seisoen in die groentetuin vir altyd die handdoek ingooi, baiemaal omdat hulle oë groter was as hulle maag. Ons was presies dieselfde die eerste jaar of twee, maar jy leer mettertyd wat glad nie groei nie of erg aangeval word deur peste. En jy maak vrede met die feit dat net kruie in die hoogsomer op Koringberg floreer. Die ander gewilde vraag wat opduik in lesersbriewe, dikwels ook ná ’n misoes, is: Is dit regtig goedkoper om jou eie groente te kweek?

Ons ondervinding is dat beginnergroentetuinmakers dikwels eerder uit die veld geslaan is oor hoeveel tyd, toewyding en geduld – eerder as geld – ’n kostuin van ’n mens verg. Tog vis die ongelowige Thomasse gewoonlik met die intrapslag uit of hierdie belegging “realisties gesproke… in terme van tyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related Books & Audiobooks