Weg! Platteland

Speel wegkruipertjie in Vanderkloof

Soos jy dieVanderkloof-dam uit die noorde nader – Bloemfontein oor, dan Koffiefontein en Luckhoff – split die pad omtrent 1,6km voor die damwal. As jy regs draai, ry jy met ’n brug oor die Oranje-rivier vanwaar jy ’n uitsig het op die damwal stroomaf. As jy links hou, ry jy 107m bo die rivier oor die hoogste damwal in die land.

Op die damwal steek ’n mens ook die grens oor tussen die Vrystaat en die Noord-Kaap, met die dorpie self wat net-net in Kaapland lê.

Die Vanderkloofdam het verlede jaar van die vroegsomer tot vanjaar in die laatherfs oorgeloop. Hierdie massa water in die droë landskap betrap ’n mens heeltemal onkant. Dit is ’n ware oase in die Bo-Karoo, bespikkel met kaktusse en struike en berge wat jou van die wêreld afskerm.

By die ingang van die dorp ry jy om ’n groot sirkel met kleurryke rotskuns in die middel: ’n reuseblom wat met rooi-en geelgeverfde klippe uitgepak is. Bennie Liebenberg het die projek begin kort nadat sy vrou, Thirza, in 2017 aan kanker oorlede is. Dit was haar idee om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related