Weg! Platteland

Ons.gaan tuin toe

WES-KAAP: Elginvallei | 7 September 2022 | Lente-tuinwerksessie

Appelvars truuks vir jou groen vingers

Het jy al gestap deur ’n appelboord wat oortrek is met bloeisels wat kompleet soos heuning ruik? Die Cheverellsappelplaas lê in die hart van die Elginvallei, en Catherine en Selborne Boome, die derde geslag eienaars, geniet dit om dié plek met besoekers te deel.

“Hier is elke seisoen spesiaal,” sê Catherine. “In die lente begin alles stadig ontwaak, die bome blom en ons bring 60 byekorwe na die boorde vir bestuiwing. Tuinblomme begin ook plek-plek kleur wys en is ’n welkome beloning ná al die harde tuintake in die winter. Die effense warmer temperature bring ook hoop vir ’n voorspoedige someroes.”

Catherine is ’n dieetkundige en het ’n 60 jaar oue appelpakhuis op die plaas in die Country Café omskep waar die spyskaart volgens die seisoene verander. “Dit is heerlik om die voorreg van die plaaslewe met ander te kan deel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related Books & Audiobooks