![f0035-07](https://article-imgs.scribdassets.com/48yi9j6d8galeo2x/images/file59G3TTAE.jpg)
Doen, drentel en koop
Karookontrei-winkel
s een van drie kafees in die hoofstraat staan die Karookontrei-winkel beslis uit. Inwoners noem dit die“spieëltjiewin-kel”, omdat die vooraansig met blink mosaïek versier is. Probeer gerus een van hulle wildspasteie (R24).