Weg! Platteland

Kyk- en doendinge op die dorp

Kuier by Copper Kettle

operfontein se niks-en-stilte of die gehuggie se enigste koffiewinkel-en-onthaalplek sal waarskynlik die hoofrede wees waarom jy hier tussen die windturbines gaan uitslaan. Op die kompakte swartbordspyskaart by die ingang pryk uitstekende koffie (enkeloorsprong-Ethiopiese koffiebone van die Weskus Coffee Roastery op Langebaan) en ander drinkgoed, en te ete is daar croissants met allerlei se gunsteling, haar boosaardig lekker kaneelsuiker-cruffins (glo ’n kruising tussen ’n croissant en ’n muffin, maar die muffindeel het gelukkig net met die vorm van die eindproduk te doen… dis suiwer croissantdeeg gerol met báie kaneelsuiker). Copper Kettle is gesluit op Maandae en Dinsdae en doen sake van Woendae tot Sondae van 09:00 tot 17:00 (op Sondae net tot 14:00). Dit is ook ’n intieme venue met ’n binnehoftuin waar jy troues en partytjies vir tot 60 mense kan hou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland5 min read
Die Voëlsoekers
Hopeloos te min mense weet van hierdie lieflike tuin by Caledonstraat 49 wat in November verlede jaar sy 25ste bestaansjaar gevier het. Die 16ha huisves twee damme, waaronder die Van Kerveldam wat in 1811 as George se eerste waterreservoir gebou is,
Weg: Platteland8 min read
1 Fiat 500 | 2ha | 4 seuns… 19000 myl!
Elsje Becker is ’n vrou met murg in haar pype en oemf in haar spiere. Hoe anders nadat sy ’n spannetjie van vier woelige seuns, die een ’n groter (selferkende) petrolkop as die ander, grootgemaak het? Dié ouma van sewe en grootjie van een is ’n vrou

Related