wen-brief
Ek was baie opgewonde toe ek sien daar’s ’n storie oor Clocolan in die Herfs 2022-uitgawe van Platteland, want my ouma aan vaderskant is oorspronklik van dié Oos-Vrystaatse dorpie tussen Ficksburg en Ladybrand.
Op 21 Maart vanjaar het ons teruggekeer ná ’n besoek aan familie op Clocolan – my jonger suster was die afgelope byna tien jaar nog nie weer daar nie; my ouma aan moederskant was nog nooit op