Defender vir ewig
Sep 30, 2022
2 minutes
sê Willie Jordaan van die Strand.
![f068-01](https://article-imgs.scribdassets.com/68k32vnl4wa771br/images/fileFNO5X5K5.jpg)
Oor die jare het ek nie minder nie as sewe Land Rover Defenders besit – en dit is sonder om dié van my vrou, Carina, by te reken. Tans ry ek ’n 2016-model 110 wat ek in 2018 gekoop het. Dis toevallig ook hierdie jaarmodel wat die einde beteken het van die kenmerkende Defender-vorm voordat die heel nuutste model verskyn het.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days