Weg! Ry & Sleep

Waar wag jou volgende pomp...

KRY DIE PRODUKTE HIER

builders.co.za safaricentre.co.za pioneerplastics.co.za outdoorwarehouse.co.za 4x4megaworld.co.za flyingbrick.co.za bushtech.co.za

Pryse was teen druktyd korrek, maar dié van sommige items, veral ingevoerde produkte, kan te eniger tyd verander.

BOTTARI-BRANDSTOFKAN

Tuindienste se keuse

Jy’t jou brandstofvoorraad haarfyn beplan, maar iets het skeef geloop en nou staan jy wraggies sonder petrol 10 km buite Pofadder. Moenie skaam kry nie; dit gebeur met ons almal. Pleks daarvan om met ’n swaar jerrykan te stap, gryp jy ’n liggewig grassnyerkannetjie soos dié. Die kan het ’n klep langs sy prop wat keer dat hy opblaas wanneer die brandstof binne-in warmer raak.

Volume 10 ℓ

Prys R270 by Builders

KAUFMANN-BRANDSTOFKAN

’n Klein soldaat

Indien jy iets duursamer soek as die plastiekkan hiernaas, maak Kaufmann Outdoors ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges