Weg! Ry & Sleep

Die kat kom weer!

Dis nie net Peugeot se eerste bakkie in dekades nie, maar boonop sy eerste dubbelkajuit. ’n Mens is nie regtig verbaas nie, want dis ’n gewilde marksegment, en as daar een ding is waarvoor dié bakkies gerat is, is dit sleep.

Die Landtrek se 1,9 ℓ-dieselenjin is die kleinste enjin in ’n dubbelkajuitbakkie. Dit is natuurlik om die vermoë van so ’n klein enjin te bevraagteken, maar hieroor het Volkswagen 12 jaar terug al die skeptici se monde gesnoer. Die Amarok se 2 ℓ-enjin was destyds ook die kleinste enjin onder sy mededingers. Daardie enjin het 90 kW en 340 Nm gelewer, terwyl die 1,9 ℓ van Landtrek se syfers onderskeidelik 110 kW en 350 Nm is. Amarok se 2 ℓ-enjin het hom oor die jare bewys en daar is dus geen rede om die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die