Weg! Ry & Sleep

Die blou makou

Die eerste Mitsubishi ASX is in 2011 in Suid-Afrika bekend gestel en hy geniet sedertdien matige sukses met byna 9 500 van hulle wat oor die afgelope 11 jaar verkoop is. Ja, daai verkoopsyfer lê ver onder gewilde handelsmerke soos byvoorbeeld ’n Volkswagen Polo, maar dis nietemin een van Mitsubishi se topverkopers.

Mitsubishi het vroeër vanjaar sy ES-weergawe aangekondig, ’n modelreeks wat effens goedkoper

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die