Huisgenoot

SPAARPLAN OF BELEGGING?

OM JOU geld te spaar is nie dieselfde as om dit te belê nie.

Dit kom eindelik neer op hoe lank jy jou geld wil wegsit. Spaar is gewoonlik die opsie as jy jou geld vir ’n kort tyd wil wegsit en vinnig toegang wil hê; met beleggings is jou geld minstens drie jaar of langer vas.

Albei het natuurlik voor- en nadele: Met spaar is die risiko min, maar so ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot5 min read
Gestroop Deur Siekte
DIS ’n vernietigende soort pyn, sien ’n mens aan die beeld van die vrou wat hier ineengekrul lê. Haar benerige hande is soos kloue kromgetrek, haar oë op skrefies – asof dit verligting vir die ontsettende seer sal bring. Wanneer ’n paramedikus ingryp
Huisgenoot2 min read
Chinese Maantuig Keer Terug Aarde Toe
DIE Chang’e-6 het in Junie suksesvol teruggekeer Aarde toe nadat die tuig net minder as twee maande in die ruimte en op die maan deurgebring het. Hy’t wetenskaplike monsters saamgebring wat op die maan se oppervlak versamel is. China het in 2019 die

Related