Baba & Kleuter

WAAR KOM BABAS VANDAAN?

Dáái gesprekke oor seks is ’n verantwoordelikheid wat swaar op sommige ouers se skouers rus. Ma en pa se tong kan skielik knoop, hulle kan bloos of hulle kan heeltemal onbeholpe voel wanneer daar gesels moet word oor waar babatjies vandaan kom.

Moenie die onderwerp vermy nie. Ouers kan kinders van vroeg af al help om ’n gesonde houding oor seks te ontwikkel as hulle weet hoe om vrae op ’n ouderdomstoepaslike manier te beantwoord. Kenners meen ’n mens se seksopvoeding begin by die babawiegie en eindig by die graf.

LÊ VAN JONGS DIE FONDAMENT

Die goue reël van seksopvoeding is om jou kinders van seks te vertel voor hul agtste verjaardag, sê prof. Elna McIntosh, ’n seksuoloog van Johannesburg. “Teen daardie ouderdom kan hulle self lees en kan hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related