Baba & Kleuter

GESUKKEL met die TWEEDE

Sekondêre infertiliteit – waar ’n mens al ’n kind of twee het maar sukkel om weer swanger te raak – is aan die toeneem en is vir meer as die helfte van infertiliteitsgevalle verantwoordelik. En as jy in dié bootjie is, is die kans goed dat jy nie weet of jy hulp moet soek nie.

Feite kan help: Sowat 15 persent van Suid-Afrikaanse vroue ly aan sekondêre infertiliteit (SI), sê dr. Johannes van Waart, ’n verloskundige en fertiliteitspesialis by die Wijnland-fertiliteitseenheid op Stellenbosch.

Tog ken min mense die term en nog minder verstaan dit waarskynlik. Vir baie paartjies wat daaronder gebuk gaan, is die wete dat hulle nie die enigstes is wat sukkel nie én dat dit ’n naam het, soms ’n troos.

Maar is daar enige ander troos of hoop vir ’n paartjie wat een

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related