SARIE KOS

7 IS VIR GEUR

1 Vanwaar die idee vir sewe kleure?

Simply Seven Colours is my eenvoudige gids vir mense oor hoe om ’n lieflike bord kos met sewe (of selfs meer) verskillende kleure voor te sit. Elk van die sewe hoofstukke gaan oor ’n ander kleur en die idee is om ’n gereg uit elke hoofstuk te kies waarmee sewe watertand kleurkombinasies geskep kan word.

2 Hoekom speel sewe kleure as ’n tradisionele eetkultuur so ’n belangrike rol in Suid-Afrika?

Hoe geyk dit ook al mag klink, ons Suid-Afrikaanse kos is net so kleurryk en uiteenlopend soos die diverse kulture in die land. Daarom maak die idee om ook ’n dinamiese bord kos te geniet soveel sin. In my familie het ons tradisioneel altyd probeer om ons spesiale maaltyd op ’n Sondag te geniet. Daar was ’n oorvloed van kleurryke geregte op die tafel. Een keer ’n week was doenbaar en ekonomies want albei my ouers het gedurende die week gewerk.

Ons het ook altyd spesiale geleenthede met kos gevier, soos wat die meeste mense doen. En ’n bord met geregte in sewe kleure daarop was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS2 min read
Hoor Hier …
Botaniste klassifiseer piesangs, komkommers, avokado’s, pampoene en kiwi’s as bessies. Maar nie aarbeie (strawberries), braambessies (blackberries), moerbeie (mulberries) en frambose (raspberries) nie. • Lees ook bl. 48 Foto’s word gereeld op sosial

Related