Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Kop bly besig

Vraag

WIL AFSKAKEL

Gee my asseblief raad vir hoe om my kop stil te kry. Saans kan ek nie slaap nie omdat ek aan alles dink van die dag en aan goed wat ek kon gesê het en gaan sê. En ek try probleme oplos. Dan begin ek weer worry oor ek moet slaap, want ek moet vroeg opstaan. BYTJIE

Antwoord

BESTE BYTJIE

Aanvaar eerstens waaroor jy beheer het en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related