Landbouweekblad

Briewe

KOMMERSIËLE BOERE MOET GEKOESTER WORD

WENBRIEF Daar is beslis geen beter alternatief vir Suid-Afrika as die huidige president nie. Daar is egter ’n gemis: ’n Goeie woord vir die land se boere, wat wêreldwyd as van die beste gereken word, is nog nooit geopper nie.

Die vestiging van ’n welvarende swart, bruin en Indiërboeregemeenskap is om politieke redes in landsbelang, maar dit gaan ook rampspoedig wees as dit ten koste van die land se suksesvolle kommersiële sektor moet geskied.

Suid-Afrika met sy lae gemiddelde reënval van 460 mm per jaar en sy min bewerkbare grond (13%) is nie ’n goeie landbouland nie. Nogtans presteer ons boere só goed dat hulle vandag as van die bestes ter wêreld gereken word.

VERGEET VAN ONTEIENING

Oor onteiening, wat tans weer ter sprake is, kan Zimbabwe en Venezuela as voorbeelde dien. Vir politieke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related