Huisgenoot

Gryswater

DAAR word voorspel dat twee derdes van die wêreld se bevolking teen 2025 met ’n ernstige tekort aan vars water sal saamleef. In Suid-Afrika het baie van ons die bedreiging van “Dag Zero” ervaar, die dag wanneer die watervoorraad opdroog. Wat ’n skrikwekkende gedagte!

Reënval in Suid-Afrika is onvoorspelbaar, daarom moet ons mooi kyk hoe ons water gebruik en wat ons kan doen om die water wat ons het so ver moontlik te laat gaan. Dis waar gryswater ’n paar oplossings bied wat maklik by die huis gebruik kan word, met amper geen spesiale toerustings nie.

WAT IS GRYSWATER?

Gryswater is die wat van plekke soos die en in jou , die of in jou , en ook die water van jou versamel word. Met ander woorde, dit is sonder enige bydrae van jou toilet. (of swartwater), wat water is wat uit kom, kan gryswater maklik op ’n verskeidenheid maniere gebruik word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related