Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘MY 28 DAE IN REHAB’

Die aktrise Lindie Stander, oftewel suster Elise van Binnelanders, vertel in haar nuwe boek oor haar stryd teen depressie en dwelms

Ek wens jou baie sterkte toe. Jy is ’n goeie voorbeeld van hoe om weer op te staan. Hou net aan om in jouself te glo, want jy is al klaar ’n wenner in ons oë. Baie seën en voorspoed vorentoe.

TERSIA

Laat diegene wat nie depressie ken, verstaan of dit moet hanteer nie, maar eerder stil wees. Ons is trots op dit wat jy alreeds bereik het, Lindie Stander. Mag jy in oorvloed geseën word.

ROSE-MARIE

Lindie Stander, jy, my liewe mens, is ’n groot inspirasie vir soveel ander mense. Jy is ’n wonderlike aktrise en ’n fantastiese mens. Ek sal wat wou gee om eendag ’n koffie saam met jou te kan drink.

LEON

  is een van die bestes wat ek nog ooit gelees het. Ek kan dit baie beslis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related