Kuier

SKANDEER EN SPAAR

Jy gooi dit gewoonlik weg nog voordat jy by die winkelsentrum uit is. Of jy druk dit opgefrommel in jou handsak. Of dalk gooi jy dit in die inkopiesak saam met die kruideniersware en by die huis gaan dit reguit drom toe.

Maar besef jy, jy gooi letterlik geld weg - nie net sente nie, maar rande?

Dalk het jy dit al self op 'n tyd gedoen, of gesien hoe ma of ouma afslagkoepons uit 'n koerant of tydskrif knip - R3 af op shampoo of 50c-afslag op 'n spesifieke pak bevrore wortels.

Wel, in plaas van sit met 'n skêr en koepons uitknip en dan by die winkel inruil vir afslag op items wat jy gekoop het, is dit dalk tyd dat jy deel word van die duisende Suid-Afrikaners wat reeds ekstra geld uit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related