Landbouweekblad

Só gee jy leisels van boerdery sonder konflik oor

Die landbou vorm deel van die kern van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Tog word die meeste boerderye op ’n informele manier deur families bedryf. Dit het voor- en nadele.

Besluite kan vinnig geneem word, en voordelige geleenthede vir die boerdery vinnig aangegryp en besigheidsgroei bevorder word.

Probleme kan egter ontstaan wanneer die volgende geslag deel van die besigheid word omdat daar geen formele kontrak en aftree-ouderdom is nie, en ook nie ’n struktuur of proses wat die oorgee van een geslag na die volgende reguleer nie.

Die inkomende geslag se verwagtinge verskil dikwels van die uittredende s’n. Saam met ’n gebrek aan kommunikasie kan dit tot konflik lei.

Insette van ’n professionele derde party, soos ’n onafhanklike finansiële instelling, sal verseker dat die oorgang volhoubaarder en suksesvoller plaasvind.

“Dit is raadsaam vir familiebesighede om ’n derde party te betrek wat hulle kan help met die formalisering van ’n ‘familiegrondwet’ waarin die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Hawekrisis Vorder, Maar Dit Móét Vinniger
TERWYL die meeste uitvoervrugte Suid-Afrika deur die Kaapstad-hawe verlaat, is dit kommerwekkend dat dié hawe as die swakste ter wêreld benoem is. Volgens die jongste houerhaweprestasie-indeks (die CPPI) wat die Wêreldbank en S&P Global opstel, is di
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad5 min read
Australië Se Ysters
Die oorspronklike kolonies in Australië, sommige strafkolonies, was merendeels op die landbou ingestel en het vir naastenby ’n eeu afsonderlik ontwikkel voordat die federale staat soos ons dit vandag ken, in 1901 tot stand gekom het. Toe was daar ree

Related