Die Tuinier Tydskrif

Plantevolusie Deel 1

Drosera Sondou

it is eerste in 1753 deur Carl Linnaeus aangeteken en benoem vanweë sy douerige voorkoms en is toe in 1860 deur Charles Darwin herontdek terwyl hy in Essex met vakansie was. Darwin het die genus 16 jaar lank uitvoerig bestudeer en was die eerste wat bevestig het dat die plante vleisetend was. Dit word op al die vastelande behalwe Antarktika aangetref, en die roofplante skei soet nektar uit hul blare af wat glansende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
DOPAMIEN-dekor
Bring lewendige kleure, gewaagde patrone, tasbare teksture en ‘n gevoel van nostalgie bymekaar, en jou brein vertel jou om plesier, bevrediging en motivering te voel – die dopamien-effek. En, wat is meer nostalgies as krisante in ‘n pot? Kleur speel
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Brahman Hills, Kwazulu-natal
‘n Tuin wat tydens die 2020-inperking gebou is om die personeel in diens te hou terwyl die hotel gesluit was, het die gesogte toekenning RHS Partner Garden of the Year, Streekswenner in 2023 gewen. Brahman Hills in die KwaZulu-Natalse Middellande is

Related