Huisgenoot

DINK MOOI VOOR JY GELD LEEN

JOU geldsake lyk beroerd en jy wil geld leen. Maar daar is heelwat oorwegings, of jy nou by die bank of vriende aanklop. Presies hoeveel het jy nodig, waar kry jy die beste leenvoorwaardes, wat is die slaggate? Ons bekyk vyf algemene opsies.

1 FAMILIE EN VRIENDE

◼ As hulle jou ken as iemand wat jou beloftes gestand hou, behoort jy maklik die lening te kry. Jy sal moontlik min of geen rente betaal nie, en die lener sal waarskynlik tegemoetkomend wees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related