Weg!

Ontmoet die fixer van die delta

Dis ’n Sondagaand in Maun en ek en Louis Milne ry in sy Land Cruiser na sy huis net buite die dorp. Net voor die brug oor die Thamalakanerivier in die stiller gedeelte van die dorp begin die Cruiser te hoes en te proes. Louis trek dadelik af; iets is fout. Soos die meeste safari-voertuie in dié geweste het die Cruiser twee brandstoftenks en om een of ander rede wil die tweede tenk nie die brandstof voer noudat die eerste tenk leeg is nie.

Louis pluk sy selfoon uit en begin operate. Van ’n motorwerktuigkundige tot die eienaar van Maun se Toyota-handelaarskap word gebel.

’n Paar van die oproepe begin met Louis wat iets sê soos: “Onthou jy toe ek laas vir jou…” Hy gesels duidelik met ’n paar mense wat hom ’n gunsie skuld.

Skaars ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg30 min read
Blyplek Noorde
BEKOSTIGBAAR (Sien bl. 13) Verskeie lodges en kampe in die noorde bied groot afslag aan in die hoogsomer (Januarie tot Maart, soms April). Dis dan vrekwarm en kan reën, maar jou beursie gaan baie daarvan hou as jy in dié maande toer. Die Kaokoveld en
Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg5 min read
Swakopmund
Wild Rocket Café is dié plek waar ek en my vriende mekaar graag vir ontbyt ontmoet. Dis in die dorpskern en hoewel modern steeds knus. Besoekers kan binne of buite sit, tussen potplante en lanterns. Oorweeg die Mexikaanse eggs benedict of die salmon

Related Books & Audiobooks