![f0007-02](https://article-imgs.scribdassets.com/2dc34ursowaarvkk/images/fileQOPSAHVA.jpg)
aar is min dinge in die lewe wat kan meeding met ‘n is die aroma en smaak van die koffiewinkel nou haalbaar, selfs in die boendoes. Hierdie innoverende fynproewerskoffie is beskikbaar in espresso-, premium-en ontbytmengsels. Daar is ook nou ‘n kafeïen-vrye opsie beskikbaar. Met elke uitgawe, gee ons ‘n geskenkpak gevul met Protealekkernye ter waarde van R500 weg vir lesersbydraes (dit kan stories, briewe, of vrae wees).