Avontuur Afrika

Nie-so-piekfyn pikkewyn

nigeen wat al die gewilde pikkewynkolonie by Boulders Beach besoek het, sal vergewe word wanner hulle dink dat dit goed gaan met hierdie seevoëls. Daar is altyd ‘n magdom voëls op die strand en die oulike donsige kuikens wat hul ouers smeek vir kos is ‘n gewilde toeriste-aantreklikheid. Die werklikheid is egter nie so rooskleurig nie. Die Afrika-pikkewynbevolking het die afgelope 30 jaar met meer as 60% afgeneem, wat beteken dat hulle as bedreig beskou word. Die mees onlangse sensus in Suid-Afrika het ‘n skamele 10 000 broeipare getoon, ver van die 150 000 in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related