Avontuur Afrika

‘n Nuwe manier van lewe

Met die Suzuki Ignis se bekendstelling het ek gedink dit is ‘n interessante ontwerp wat eendag ‘n ikoon kan word, te midde van ‘n vervelige oseaan van ekonomiese luikrugmotors. Hierdie buksie se unieke stilering het inderdaad tot goeie verkoopsyfers gelei en hy het ‘n groot aanhang as ‘n stadsmotor wat nie bang is om sy veldskoene aan te trek nie gekry. Dus, toe die geleentheid opgeduik het om agter die stuur van die 2022 GLX-handrat in te skuif, het ek nie geskroom nie en dadelik die Turquoise Blue Pearl neus na die R44 gedraai, op ‘n missie na Tulbagh.

Maar nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko