Avontuur Afrika

Kop in die wolke

Die dag het uiteindelik aangebreek! Ek sou op my eerste uitstappie by die Land Rover-gemeenskap aansluit en om te sê ek was kinderlik opgewonde is om dit sagkens te stel. Omdat ek ‘n nuweling in die broederskap en in enige vorm van 4x4-bestuur was, sou ek gou leer hoekom Land Rover-eienaars voel dat hulle deel van iets spesiaal is… Iets wat vir my moeilik was om te beskryf voordat ek daarby aangesluit het.

Lééf dit

Nadat ons onsself aan mekaar voorgestel het en ‘n paar besonderhede gekry het van wat ons op hierdie avontuur kon verwag, het altesaam vyf Land Rovers, met 11 ywerige avonturiers, die berge na die Wolkberg Natuurreservaat en die kampterrein, wat by die Serala Bosstasie geleë is, ingevaar. Om die Wolkberg-reeks, wat deel vorm van die noordelike Drakensberge binne te ry, is ‘n asemrowende affêre – en om in ‘n konvooi Land Rovers te reis terwyl hulle teen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related