Avontuur Afrika

Daar waar hemel en aarde ontmoet

Reis kan soms so lukraak wees. Om te bepaal waarheen jy volgende gaan reis kan ure, selfs dae se getob behels. Dan, skielik het jy dit. Vir ons het die gloeilamp-oomblik skape behels, of meer spesifiek, ‘n storie oor die tradisie van die skaap-trek wat ons belangstelling geprikkel het. Nou het ons ‘n verskoning gehad.

Terwyl ons ‘n unieke museum-uitstalling wat aan hierdie plaaspraktyk gewy is en in die Noord-Kaap se Loeriesfontein geleë is, besoek, sou ons ook by die bekende windpompmuseum ‘n draai kon maak. Gooi plaasverblyf, die streek se blommeseisoen, en ‘n paar dae in die kusdorpie, Strandfontein, in en die reisplan het feitlik homself aanmekaargesit.

Die geleentheid om my fiets saam te neem was ‘n onverwagse bonus, aangesien ek nie aanvanklik besef het hoeveel pakplek ek tot my beskikking

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related