Avontuur Afrika

Met die hart van ‘n leeu

VOERTUIG: Jeep Wrangler JK Sahara

EIENAARS: Peter & Angelica Aigner

Peter Aigner is deur die Afrika-gogga gebyt. Maar as Duitser wat in Munich woon, is daar ‘n hele oseaan tussen hom en die wye oop vlaktes van Suider-Afrika. In 2013 het hy ag geslaan op die geroep van Afrika en begin om ons pragtige land in standaard huurmotors te verken. Kort voor lank het die bos-gogga gebyt en hy het halsoorkop op die konsep van landreise verlief geraak.

“Ek het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko